ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool

Meer as net 'n skool

 

 

Marlow is ‘n landbouskool en daarom is die landbou vir ons na aan die hart.

Skaap-en-wolafdeling

Beeste-afdeling

Varke-afdeling

Gewasproduksie-afdeling

Landboutegnologie-afdeling

Pluimvee-afdeling

 

Alle gr 8 en 9-leerlinge neem Landbou as vak en vanaf gr 10-12 kan leerlinge ‘n landbougerigte rigting of ‘n suiwer akademiese rigting volg.

Die plaas beskik oor die volgende afdelings:

WEB DEVELOPMENT BY