ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool

Meer as net 'n skool

 

AVONTUURKAMP

Tydens die afgelope Septembervakansie is die 27ste Avontuurkamp vir graad ses en sewe seuns aangebied.

 

Mnr Aucamp bied die kamp aan met die hulp van mnr Rudi Kriel.

 

Die kamp het deur die jare geweldig gewild geword en gemeet aan die sukses van vorige kampe, vul dit beslis ‘n leemte in die Oos-Kaap.

 

Tydens die avontuurkamp bied ons die seuns die geleentheid om deur die aktiwiteite wat ons aanbied, weer ‘n slag met die natuur kennis te maak en probeer ons om ‘n verantwoordelike ingesteldheid teenoor die omgewing by hulle te stimuleer.

 

 

 

WEB DEVELOPMENT BY