hoof@marlow.co.za
048 881 3121

 

Marlow Landbouskool
Meer as net 'n skool

ONTVANG ONS NUUSBRIEF

Dankie aan al ons borge wat betrokke is by Marlow Landbouskool, sonder julle is niks groei moontlik nie. Dankie ook vir daardie borge wat kinders help met skoolgeld, ek weet julle wil nie genoem word nie, maar ons opregte waardering vir julle oop harte. "Ons moet nie net in elke omstandigheid dankbaar wees nie, ons moet ook dankbaar wees vir die omstandighede"