ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool

Meer as net 'n skool

 

GIMNASIUM

Marlow beskik oor ‘n goed toegeruste gimnasium waar leerders in graad 10, 11 en 12 onder die leiding van ons gekwalifiseerde Biokinetikus, Alet Naudé, gekondisioneer en rehabiliteer word.

 

Ons beskik ook oor ‘n volle stel kondisioneringsrekke, wat veral gebruik word om voorseisoen kondisionering te doen.

 

Die Biokinetikus se kundigheid word ook goed gebruik as dit kom by die seuns se oefenprogramme, kondisionering, rehabilitasie en ‘n gesonde eetprogram.

 

“As dit jou nie uitdaag nie, gaan dit jou nie verander nie.”

 

 

WEB DEVELOPMENT BY