ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool
048 881 3121 marlow@isat.co.za Meer as net 'n skool
Verskeie leerders is kranige gholfspelers. Hulle oefen op Woensdae en Vrydae en neem oor naweke deel teen die skole wat deel vorm van die Winterberg liga. Marlow se span het al verskeie kere hierdie liga gewen. Marlow het ook jaarlikse bepalings teen Framesby en Oakdale. Die seuns sien elke jaar uit na die gholftoer. Die span toer na verskeie dele in Suid-Afrika om sodoende blootstelling te kry aan ander bane en omgewings.