Marlow redenaars neem elke jaar deel aan die nasionale ATKV- redenaarskompetisie en die afgelope paar jaar dring een of twee gereeld deur na die halfeindrondte. 

Joop Pasques (gr.9) en Jac Pasques (gr.11) het op Donderdag 26 Maart in Port Elizabeth deelgeneem aan die eerste rondte van die onvoorbereide afdeling van hierdie kompetisie. Joop het baie goed gevaar en het deurgedring na die semi-finaal wat plaasvind op 15 Mei.


Daar word elke kwartaal geleenthede geskep vir leerders om hul standpunt oor verskeie onderwerpe te stel en om hul vaardighede as sprekers te ontwikkel.

Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting