Die geestelike ontwikkeling van ons leerlinge is ‘n prioriteit by Marlow. ‘n Groot groep leerders kom Woensdagaande byeen om aktiwiteite saam te doen soos Bybelstudie, gebed en lofprysing. 

Daar word ook na geestelike films gekyk of na sprekers geluister. 

Twee keer ‘n kwartaal gaan die leerlinge “One Way” toe saam met die VCSV-groep van Hoërskool Cradock. Ds. Riana Jordaan is die organiseerder.


Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting