LANDBOU-AANGELEENTHEDE


Marlow is ‘n landbouskool en daarom is die landbou vir ons na aan die hart.

Die plaas beskik oor die volgende afdelings:

  • Skaap-en-wolafdeling
  • Beeste-afdeling
  • Varke-afdeling
  • Pluimvee-afdeling
  • Gewasproduksie-afdeling
  • Landboutegnologie-afdeling
Alle gr 8 en 9-leerlinge neem Landbou as vak en vanaf gr 10-12 kan leerlinge ‘n landbougerigte rigting of ‘n suiwer akademiese rigting volg.









Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting