Algemeen: 

Die mielie-oes van 2014 was ‘n groot sukses en ‘n gemiddeld van 15 ton per hektaar is gestroop.

Op die agste Konsortium ramveiling is 60 ramme aangebied teen ‘n gemiddelde prys van R6 400.

Die gr 10 LBP-leerlinge besoek jaarliks Sovereign Foods vir ‘n groter blootstelling aan pluimveeboerdery.

Gr 11-leerders besoek NAMPO.








Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting