Marlow skou in agt afdelings by drie kwalifiserende skoue waar die skoumanne kan kwalifiseer vir die Oostelike Provinsie se Jeugskou-span wat aan die einde van die jaar aan die Nasionale Jeugskou Kampioenskappe deelneem. Marlow het elke jaar skoumanne wat op nasionale vlak deelneem.





Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting