Visie 

Die ontwikkeling van elke Marlow leerder in sy totaliteit.

Missie 

Om alle leerders met die nodige kennis, vaardighede, gesindhede en Christelike normes toe te rus sodat hulle as waardige, gelukkige en produktiewe landsburgers sal lewe en werk.

Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting