DIE TUISTE VAN ALLE MARLOW OUDSKOLIERE, OUERS EN ONDERSTEUNERS


Behoort U Aan Die Unie?
Wil U Al Marlow Se Nuus Kry?
Wil U Deel Wees Van Die Wolram Familie?

Kom Sluit Aan

Wie Mag Aan Die Unie Behoort? Die Unie Is Oop Vir Alle Oudskoliere, Ouers Van Leerlinge En Enige Marlow Ondersteuner.

Kom Registreer En Word Deel Van Die Marlow-Familie. Vul Net Die Bygaande Inskrywingsvorm In En E-Pos Dit Terug Of Stuur Terug Na Die Onderstaande Adres.

As Lid Van Die Unie Word U Op Die Oudskoliere Se Databasis Geplaas En Sal U Gereëld Nuusberigte Ontvang, Op Hoogte Gehou Word Van Die Skool Se Bedrywighede En Deel Word Van Die Wolram Kultuur.

Ledegeld Beloop R300 Per Jaar En Kan Elektronies Betaal Word By:

Absa
Marlow Oudskoliere Unie
405 225 7550
Tak: 632 005
Verwysing: U Naam En Ledegeld

U Kan Ook Gebruik Maak Van Ons Debietorderstelsel. Vul Net Die Bygaande Vorm In En E-Pos Terug Of Stuur Terug Na Die Onderstaande Adres.


Tans Is Die Volgende Persone Op Die Bestuur Van Die Oudskoliere Unie En Kan Gekontak Word.

Oudskolierebestuur Vir 2015


Voorsitter: Willie Vorster    083 712 4506      Vorsterwj@Telkomsa.Net

O/Voorsitter: Johan Du Plessis    078 283 4387    Jlduplessis1@Gmail.Com

Sekretaris: Charles Jordaan    076 520 6417    Charlesjordaan@Rocketmail.Com

Addisionele Lede:
Charles Jordaan (Oubaas)    083 662 3485    Dekeur@Breede.Co.Za

Rudi Nell    082 652 8745   Rnell@R63.Co.Za

Skoolverteenwoordiger: Vossie Vosloo    048 881 3121     Fishriver.Edutrust@Isat.Co.Za


Enige Navrae Kan Gerig Word Aan Vossie Vosloo By Onderstaande Adres Of Nommers.

Fishriver.Edutrust@Isat.Co.Za
0823205161
(048) 8813121
(048) 8813192 (Faks)

Hoer Landbouskool Marlow
Posbus 40
Cradock, 5880



Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting