Marlow atletiek is kerngesond met die Wolramme wat hierdie sport tot op distriksvlak geheel en al oorheers. Cradock is baie gelukkig om oor ’n tartanbaan te beskik en alle byeenkomste tot en met megadistriksvlak word plaaslik aangebied. In 2014 het selfs die Oos-Kaap provinsiale byeenkoms op Cradock plaasgevind.

Jaarliks verskeie atlete wat aan die SA Kampioenskappe deelneem.
Marius Corbett, gewese hoofseun van Marlow, was ‘n wêreldkampioen in spiesgooi.

Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting