Die skool is bevoorreg o moor twee muurbalbane te beskik en die seuns besoek die bane gereeld om hul vaardighede te verbeter en hul fiksheid op te skerp. Wedstryde teen buurskole word gereël en die muurbalkampioenskappe vind jaarliks plaas om die beste junior on senior muurbalspeler te bepaal.

Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting