Ongeveer 50 leerlinge neem ywerig aan tennis deel. Marlow beskik oor 4 tennisbane en maak gebruik van die dienste van 3 professionele afrigters.

Die eerstespan neem jaarliks aan 4 nasionale tennistoernooie deel en die 0/15-span aan 1 toernooi.

Marlow bied jaarliks die gesogte Tjaart Vorster tennistoernooi aan.

  • 5 spelers in die OP Plattelande tennisspan in 2015
  • Gerrit Snyman het in 2013 vir die SA Skole Tennisspan in Engeland deelgeneem
Kontak ons

Telefoon:  048 881 3121

Faks:  048 881 3192

Epos adres:  marlow@isat.co.za

Pos adres:  Posbus 40, Cradock, 5880

GPS Koordinate: S 32°6,19’ ; E 25°35,22’

Maand se gebeure


Onlangse Gebeure


Belangrike Inligting