hoof@marlow.co.za
048 881 3121

ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool
Meer as net 'n skool
JEUGSKOU Marlow skou in agt afdelings by drie kwalifiserende skoue waar die skoumanne kan kwalifiseer vir die Oostelike Provinsie se Jeugskou-span wat aan die einde van die jaar aan die Nasionale Jeugskou Kampioenskappe deelneem. Marlow het elke jaar skoumanne wat op nasionale vlak deelneem.