ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool
048 881 3121 marlow@isat.co.za Meer as net 'n skool
Welkom by die Hoër Landbouskool Marlow, geleë op die oewers van die Groot Visrivier, 10 km buite die pragtige dorp Cradock in die Oos-Kaap. Marlow is ‘n skool soos geen ander skool nie – ‘n skool met ‘n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding.