hoof@marlow.co.za
048 881 3121

ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool
Meer as net 'n skool
Tennis Ongeveer 50 leerlinge neem ywerig aan tennis deel. Marlow beskik oor 4 tennisbane en maak gebruik van die dienste van 3 professionele afrigters. Die eerstespan neem jaarliks aan 4 nasionale tennistoernooie deel en die 0/15-span aan 1 toernooi. Marlow bied jaarliks die gesogte Tjaart Vorster tennistoernooi aan: • 5 spelers in die OP Plattelande tennisspan in 2015 • Gerrit Snyman het in 2013 vir die SA Skole Tennisspan in Engeland deelgeneem