hoof@marlow.co.za
048 881 3121

ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool
Meer as net 'n skool
Vakkeuse GR 10-12 1. Afrikaans Huistaal 2. English First Additional Language 3. Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid 4. Landbouwetenskap/Landboutegnologie/Lewenswetenskap 5. Landboubestuurspraktyke/Rekeningkunde/Toerisme/Ingenieursgrafika (gr 10) 6. Fisiese Wetenskap/Besigheidstudies/Rekenaartoepassingstegnologie Dit is dus duidelik dat ‘n leerling ‘n landbougerigte óf ‘n volle akademiese rigting kan volg.