ONTVANG ONS NUUSBRIEF

 

Marlow Landbouskool

Meer as net 'n skool

 

VCSV

Hierdie instansie het al vir jare ‘n groot rol in die Marlow seuns se lewens gespeel.

 

Geestelike groei is een van die groot steunpilare in Marlow en daar word gepoog om weeklikse samekomste te reël waar die seuns die geleentheid kry om lofliedere te sing, geestelik te verkeer of ‘n film te kyk.

 

Weens postebesnoeiing was daar vanjaar verskeie struikelblokke maar ek is optimisties oor 2019 wanneer daar met ‘n nuwe span kringleiers hard gewerk gaan word om die VSCV weer op koers te kry.

WEB DEVELOPMENT BY